YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 5 OF 365

Die pa leer sy seun om ag te slaan op die waarskuwing dat, soos die voëls in die gelykenis van die Saaier, die saad op die grond van jou hart oppik, ’n mens se ore doof kan raak vir God se leiding as jy dit nie uitvoer en navolg nie. God se belofte is dat Hy sy woorde en sy wysheid deur sy Gees aan jou bekend sal maak (Jesaja 32:15, Joël 2:28 en Johannes 7:39). As ‘n mens egter sy raad in die wind slaan en nie sy teregwysings aanvaar nie, sal jy aan jou eie keuses oorgelaat word. Dit sal teenspoed, verskrikking, benoudheid en angs vir jou inhou. Besluit opnuut om nie ‘n woord te mis van wat die Here hierdie jaar vir jou wil gee nie.
Day 4Day 6

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ont...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy