YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 6 OF 365

Die pa leer sy seun om ag te slaan op die waarskuwing dat daar gevolge is, afhangende van wie se raad 'n mens volg. As jy na onkundiges, spotters (grootpraters) of dwase luister, sal jy die wrange vrugte pluk. As jy na die wysheid van God luister, sal jy veiligheid en beskerming beleef. Dink na oor wie jou vriende en vertrouelinge is. Bid vir ‘n vriendekring wat die Here saam met jou wil dien.
Day 5Day 7

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ont...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy